Rapport

Dié prente laat ouers en kinders práát

In jou gedagtes deur Herman van Veen, met illustrasies deur Alida Bothma en in Afrikaans vertaal deur Zandra Bezuidenhout. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R185.

Danksy ’n toevallige ontmoeting 14 jaar gelede tussen die Nederlandse sanger en woordkunstenaar Herman van Veen en die bekroonde kinderboekillustreerder Alida Bothma is die Afrikaanse kinder-enjeugboekliteratuur ’n betowerende hardeband-prenteboek ryker.

In jou gedagtes is gegrond op flardes verse en skryfsels wat Van Veen aan Bothma gegee het nadat hy van die dood van haar dogter gehoor het.

Dit is ’n verheffende, wonderskone boek oor hoe ons in ons gedagtes ’n wêreld kan skep waarin ons oral net mooi sien, kan doen wat ons nie kan doen nie, kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related