Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DIE CORONAVIRUS IS G’N GRAP, MAAN PA

Hy’t gedink covid-19 is twak – toe raak sy swanger dogter, Marzanne (29), dodelik siek. Nou waarsku Skip Scheepers ander om die pandemie ernstig op te neem

My niggie en haar man het dit ook. Hulle is gelukkig deur die ergste, maar dit kon netsowel vir ons familie erger gewees het. Ons bid vir jou dogter en haar baba. JEANETTE

My suster is 71 en het ook covid-19. Sy vertel sy’s met tye baie depressief; die siekte klim ook in jou kop in. Dis beslis geen grap nie. Ons moet net aanhou bid. HANI

Ek kan beaam; die siekte is real. Ek self veg op dié oomblik teen covid-19. Ek bid vir volkome genesing vir jou dogter en dat haar baba ook veilig sal wees. JUANITA

My man en my baba het albei die siekte opgedoen. Dít nadat ek ook vir geen oomblik gedink het dit sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related