Rapport

Dwaal deur ’n doolhof

Doolhowe word gekenmerk deur hoë heinings of mure.

Doolhof van ontdekking

Einde Januarie, toe grendeltyd nog nie eens ’n woord was nie, dwaal ’n groepie vriende op ’n middaguitstappie in die grootste heining-doolhof in die Suidelike Halfrond. In dié doolhof met sy hoë, groen plantheinings en skynbaar ingewikkelde netwerk van gangetjies, skarrel en dwarrel jy rond om ’n herkenbare patroon in die beplanning en uitleg raak te stap. Mettertyd besef jy egter intuïtief dat reëlmaat nie noodwendig die enigste oplossing is nie en dat daar dikwels ’n uitkoms uit skynbaar deurmekaar en moeilik ontsyferbare situasies is.

In die skadu van die Outeniekwaberge op die Geelhoutboompad in Blanco lê Redberry Farm se doolhof – nog een van George se aantreklikhede. Hierdie grootste aangeplante doolhof in die Suidelike Halfrond is gemaak van ’n kophoogte, waar oud én jonk moet kophou om by te hou. Die heining-doolhof is in 2008 ontwerp en in 2012 amptelik geopen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related