Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 EK HOOP SY SAL GELUKKIG LEWE’

Nicolette Lotter is vry ná 12 jaar tronkstraf weens die moord op haar ouers in 2008. Haar broer is reeds vrygelaat. Die “meesterbrein” is nog agter tralies

As ek dink hoe lief ek my ma gehad het. Hoe doen ’n mens so iets? Hoe kom die gedagte in jou kop? Ek wil nie oordeel nie, maar sy moet met haar gewete saamleef; dit kan nie lekker wees nie. ROSALINE

Jy het jou straf uitgedien en nou het jy ’n tweede kans in die lewe gekry. Gebruik dit wys en dink mooi oor enige besluite wat jy gaan maak. Want elke slegte besluit het gevolge. Mag dit met jou goed gaan. NIKITA

Sterkte met jou vryheid en ek hoop jy loop voortaan ’n reguit pad. Moenie weer swak keuses maak nie. Jy het jou straf uitgedien. Dis net julle twee wat nou met jul gewete moet saamleef. LEVINE

Ek hoop en bid dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related