Rapport

Onthou: Dié krisis is een van drie . . .

Ons is so oorval deur die koronaviruspandemie dat ons nie besef dat daar eintlik drié monsters is wat die mensdom vandag op hierdie klein planeet aarde bedreig nie. Die eerste monster is die genoemde viruspandemie. Hierdie pandemie kan ons le-wens dalk vir altyd verander. Ons gesprekke, ons besoeke, ons kuiers, ons winkelbesoeke, ons sport, ons kommunikasie, ons werksomstandighede, ons kerkgang, ja, haas elke faset van ons lewe is aangetas en het verander.

Kenners voorspel dat die lewe hierna nooit weer “normaal” sal wees nie en dat ons sal moet leer om “anders te lewe”. Vanselfsprekend het die mense nuwe maniere van kontak – die internet – ontwikkel soos nog nooit tevore nie, maar die persoonlike aanraking het verdwyn of is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe

Related