Huisgenoot

Besoedeling

JY HET al baie gehoor watter gevare besoedeling inhou – hoe nadelig dit vir die aarde is – en wat ons kan doen om seker te maak ons omgewing is skoon en rommelvry.

Maar wat gebeur wanneer die mens se rommel in die ruimte beland? Wat kan ons doen as dit sowat 2 000 km hoog om die aarde wentel? Soos jy sal sien, is besoedeling oral ’n reuseprobleem – selfs in die ruimte.

WAT IS BESOEDELING NOU EINTLIK?

Besoedeling gebeur wanneer in die omgewing word. Dié skadelike stowwe kan iets wees, soos die as van wat uitbars. Bevuilingstowwe is egter , en dit is op die een of ander manier vir die gehalte van die lug, grond of water.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related