Huisgenoot

Tifoon saai verwoesting in die Filippyne

DIE tifoon Goni het die Filippyne vroeg in November getref en groot skade aangerig. Goni is wêreldwyd die sterkste sikloon tot dusver vanjaar, en die wind het met tye teen tot 310 km/h gewaai. Die Catanduanes- eiland is veral erg getref, met minstens 16 mense wat dood is. Die stormsterk winde en kwaai reën het krag, water en telefoonnetwerke afgesny en tot nege uit 10 huise beskadig of verwoes.

Wat is ’n tifoon?

’nTifoon is ’n kragtige storm met sterk winde. Dit gebeur wanneer warm, klam lug bo die see versamel en wolke en wind begin vorm. Wanneer die wind teen 63 km/h waai, word dit ’n sikloon genoem. Maar dié storm word ’n tifoon as die windspoed meer as 119 km/h

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related