Baba & Kleuter

GRENDELSTAAT, of staat van grasie

Ons het dit nie sien kom nie en selfs al hét ons, sou niks ons kon voorberei op die uitdagings wat ’n staat van inperking aan ouers en hul jong kinders stel nie.

Ek en Carla is van die bevoorregtes, moet ek uit die staatspoor sê.

Hier is plek op ons erf waar die kinders veilig kan rondhardloop, ’n kamer vir Ben en vir Edie, plek vir ons om vir ’n oomblik in stilte te gaan asem skep of “weg te kruip” as alles net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Archie’s Archives voorsien ouers wie se babas in die NISE (intensiewe sorg vir babas) opgeneem is, van ’n pak kinderboeke. Tiffini Hein, medestigter van Archie’s Archives, verduidelik dat die inisiatief gebore is uit haar en haar man, Richard, se erv
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi

Related