Baba & Kleuter

’n Glimlag vir almal

Die eerste keer toe Olivia Haslam ’n seuntjie sien glimlag het ná ’n suksesvolle operasie aan sy gesplete verhemelte, het dié teaterverpleegster geweet dis wat sy vir die res van haar lewe wil doen.

Olivia, wat deesdae aan ’n Kaapstadse hospitaal verbonde is, het in Londen gewoon toe sy 14 jaar gelede betrokke geraak het by Operasie Glimlag, ’n wêreldwye nie-regeringsorganisasie wat gratis rekonstruktiewe operasies uitvoer op kinders (en volwassenes) met ’n gesplete lip of verhemelte.

Die Suid-Afrikaanse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related