DADDY, SÓ STEL JY ’N VOORBEELD
Jun 05, 2020
3 minutes
DEUR SYDENE CLOETE
Watter voetspore is dit wat jy vir jou kind trap? Wat is die teelaarde wat jy as pa vir jou kind voorberei? Maar selfs belangriker, watter sade is dit wat jy vir hulle gee om eendag ’n goeie oes te verseker?
Dade wek, maar voorbeelde trek. Elke lewensondervinding is ’n les in aggenome jou persoonlikheid, lewenservaring en kennis. Lewenservaring plus kennis kweek wysheid. Woorde alleen leer ons nie noodwendig lesse nie.
“Leer uit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days