Kuier

KUIER WERK VAN DIE HUIS

HALLO MY KUIER-MENSE,

Dié pandemie mors regtig met ’n mens se sin van tyd. Só voel dit vir my dit was gister nog Maart en hier is ons alweer in Junie! Dit was beide die stadigste en vinnigste drie maande van my lewe…

Junie word tradisioneel geassosieer met die jeug en Vadersdag en in hierdie uitgawe kom daardie twee temas saam, veral aangesien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related