Vrouekeur

AS ’N ROTS IN JOU PAD VAL …

Waar begin ek as dit die einde is? Op Maandag 4 Mei 2020 is die mat onder ons voete uitgeruk en ons snak nog na ons asem. Daardie oggend om 10:00 het ons redakteurs en bestuurders die nuus gekry dat Caxton Tydskrifte toemaak. Bot toe. Binne 20 minute was als verby. Net so. Tjoef.

Dié rimpeleffek van die bom wat daai oggend gebars het, is soos die naskokke wat ’n atoombomontploffing in werking sit. Volgende aan die beurt was die spanlede aan wie ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur6 min read
Bloot ANDERS
Louïde le Roux is ’n jong ma met drie seuns. Sy vertel van haar pad saam met haar middelkind: As Joshua-Luke se mamma het ek vandat hy twee jaar oud is, vermoed daar is “iets anders” omtrent hom. Hy was as baba ongelooflik ernstig, het nie sommer gel
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related