Huisgenoot

DIE MOEDER VAN ALLE KOMBI’S

DIT lyk omtrent soos ’n mobiele sameflansing wat uit die Mad Max flieks kon kom. Maar in die vroeë 1970’s het die mense geen idee gehad van hoe die meganiese monsters later in dié fliekreeks tussen 1979 en 2015 op die silwerdoek uitgebeeld sou word nie.

Hulle kon toe maar net hul kop in ongeloof skud wanneer hulle Annas Faul sr. se tuisgeboude moeder van alle Kombi’s op die pad gewaar.

Op Prieska in die Noord-Kaap het dit toentertyd ook gegons oor sy woonwa wat hy besig was om in sy agterplaas te bou. Annas, destyds ’n motorverkoopsman by die Ford-handelaar, was immers ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related