DIE SEBRA
May 22, 2020
3 minutes
Infografika: CLINT VISSER
SEBRAS, met hul kenmerkende strepe, is van die pragtigste diere in die natuur. Hul strepiesjas word deur modeontwerpers nageboots en voetgangeroorgange word dikwels sebraoorgange genoem omdat dit uit swart en wit strepe bestaan. Hierdie perdagtige dier is egter meer as net ’n mooi jas en is die nasionale dier van Botswana, waar hulle onder meer in die Okavangodelta gesien kan word.
BEDREIGINGS EN TROPBESKERMING
Sebras is prooi vir leeus, hiënas, bruik hul spoed om weg te kom, maar as hulle in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days