Huisgenoot

1 JAAROUD –ENEINDELIKTUIS

MET haar geboorte was sy so groot soos ’n koeldrankblikkie en het sy net 440 g geweeg – minder as ’n blok botter.

Die dokters het vir haar ouers gesê klein Ruaché – die kind op wie hulle meer as twee jaar lank gewag het – gaan dit nie oorleef nie.

Keer op keer moes Mari (30) en Johan Botha (37) toekyk hoe sy spook om asem te haal wanneer haar longetjies platval, hoe haar hartjie gaan staan, en hoe verpleegsters en dokters skarrel om dit weer aan die klop te kry.

“Ek het ophou tel by 10 keer wat haar hart gaan staan het. Die pediater het vir ons gesê ons moet ons regmaak vir die ergste. Toe ek en my skoonma sê ons sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related