Huisgenoot

RAAISEL OOR ONS BABA

SY IS op Vryheidsdag gebore – 27 April verlede jaar. Heel gepas het haar ouers haar Lirie gedoop – ’n naam wat “vryheid” beteken.

Maar vandag is dié naam bittersoet vir haar ouers, Mauriché en Mynhardt van der Merwe. Want op 14 maande is klein Lirie die gevangene van ’n toestand wat haar van die borsbeen af onder toe verlam gelaat het – en haar dokters kan dit nog nie medies verduidelik nie.

Die geruis van masjiene is vandag hoorbaar deur die gesin se huis in Boksburg, maar dis eers wanneer ’n mens Lirie se kamer binnestap dat die volle werklikheid van haar toestand jou tref. Die prettige lamas teen die muur wat Mauriché (26) self vir haar dogtertjie se kamer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related