Huisgenoot

A-B-C VAN TUISONDERRIG

JY HET in die eerste weke van die inperking vol moed begin en jou kind pligsgetrou elke dag met sy klaswerk gehelp, maar nou is dié dissipline en geesdrif iets van die verlede. Die tuisklasse ontspoor en saans knaag die kommer aan jou: Doen ons genoeg? Doen ons dit reg? Want dit maak nie saak hoe hard jy probeer nie: Jy ís nie ’n onderwyser nie.

Toe die minister van onderwys, Angie Motshekga, onlangs aangekondig het dat net gr. 12- en gr. 7-leerders aanvanklik sal terugkeer skool toe, het die moed van ouers landwyd in hul skoene gesak. Kinders is al sedert die einde van die eerste kwartaal tuis nadat skole weens die coronaviruspandemie gesluit het, en derduisende mense moet sedertdien bontstaan om gelyk ouer en onnie vir hul spruite te probeer wees.

Terwyl hoërskoolleerders al grotendeels, of met ’n bietjie aanmoediging, verantwoordelikheid vir hul skoolwerk aanvaar en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related