Rapport

Só sal ons staan – of val

Is jy, soos die meeste ander mense in die land, bekommerd oor die toekoms van die land? Wonder jy of daar ’n toekoms vir jou, jou kinders en kleinkinders in die land is?

Ek het oor die afgelope paar jaar – met die hulp van die puik navorsing wat ons by die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) doen, herhaaldelik na die tema teruggekeer.

Die afgelope week het my derde boek oor die onderwerp verskyn. The Rise or Fall of South Africa sal miskien my laaste poging (in boekvorm) wees waarin ek poog om die land te beskryf wat Suid-Afrika oor die volgende 20 jaar sal word.

Ek het genoeg vertroue in die data wat in die boek genoem word en die gevolgtrekkings waartoe dit lei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related Books & Audiobooks