Rapport

Ieman staa agterie tafel, stoom voo sy gesig . . .

Die oggendson weerkaats van Nana se goue horlosie en skyn oorie pakkies muffins oppie tafel, sy sê: “Is ampe tyd, hulles nou nou hie.”

Vi lockdown het Nana haa jaat vanne smokkie na ’n soup kitchen veanne. Sy staan elke oggen vroeg op ommie grootste pot sop virrie kinnes in haa straat te maak. Op Vryheidsdag het ek haa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons

Related