Huisgenoot

KAPTEINS VAN DIE KRISIS

HULLE het die voortou geneem om die wêreld in te lig oor een van die grootste pandemies wat die mensdom in die onlangse geskiedenis getref het; tog het min van ons waarskynlik twee keer gewonder oor die binnewerking van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO).

Maar toe kom die Amerikaanse president, Donald Trump, se aankondiging dat Amerika sy geldelike bydrae tot dié organisasie opskort, en skielik raak mense bekommerd oor die uitwerking van hierdie besluit op die mediese waghond wat die wêreld gesond probeer hou.

Amerika het die hoogste getal sterftes wat met die coronavirussiekte COVID-19 verband hou – teen druktyd was dit sowat 50 000 – en Trump is wyd gekritiseer oor sy hantering van die krisis, maar hy wys vinger na die internasionale gesondheidsliggaam.

Hy het die WGO-personeel beskuldig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related