Weg!

Hoender kraai koning

Hoenderslaai met bloukaassous

Genoeg vir 4-6 Bereidingstyd 30 minute plus 1 uur pekeltyd Gaarmaaktyd 15 minute

Jy benodig

 6 dik hoenderborsfilette

 2 eetlepels olyfolie

 2 eetlepels braaisous

VIR DIE PEKEL

 ¼ koppie Funky Ouma-braaisout (of gebruik ’n mengsel van ¼ koppie seesout, 3 heel peperkorrels en ’n knippie elk komyn, koljander, rissiepoeier, knoffel en paprika)
 1 koppie kookwater
 1 koppie ysblokkies
 2 roosmaryntakkies

VIR DIE SLAAISOUS

 80 g romerige bloukaas
 ½ koppie suurroom of karringmelk
 ’n knippie suiker
 1-2 eetlepels witwynasyn
 1 teelepel mosterd
 ’n mespunt vars knoffel, fyngedruk
 1 eetlepel vars grasuie, gekap

VIR DIE SLAAI

 1 groot cos-slaaikop, blare kleiner geskeur
 1 koppie mieliepitte (lekker oor die kole gebraai!)
 2 avokado’s, in blokkies gesny en suurlemoensap bo-oor gedrup
 1 klein rooiui, in ringe gesny

Só maak jy

1 Maak die pekel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related