Lok geveerdes na jou tuin
Apr 19, 2020
4 minutes
FOTO’S: CLIFFORD ROBERTS
EN MARESA VOLSTEEDT
Maryke Roberts.
Ons het ’n groot stoep met drie voëlbadjies en drie saadbakkies wat in ’n beskutte tuin onder ’n reuse-akkerboom die ideale tuiste vir voëls skep.
Aanvanklik het ons saadjies uitgesit in ’n oop saadbakkie en groot groepe duiwe gelok. Af en toe was daar plek vir ’n mossie of twee. Die troeteldierwinkel-assistent beveel toe saad aan wat spesiaal vir wilde voëls gemeng word en ook dat ons meer inheemse, voëlvriendelike plante plant.
Ons koop ook ’n draad-voëlbakkie, waarin net die klein voëltjies pas. Hulle skrop en krap só wild dat ander voëls op die grond
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days