Steve Biko, vryheidstryder
Apr 03, 2020
3 minutes
BAIE Suid-Afrikaners beskou die aktivis Steve Biko as ’n groot figuur in ons land se geskiedenis omdat hy ’n beduidende bydrae gelewer het tot die stryd teen apartheid. Hy was van die 1960’s af tot met sy dood in polisieaanhouding in 1977 ’n belangrike stem vir swart mense, wat onder apartheid geen politieke regte gehad het nie. Ons leer jou meer van dié man wat vroeg dood is maar steeds met agting onthou word.
KINDERTYD
Bantu Stephen (“Steve”) Biko is op 18 Desember 1946 in die Oos-Kaap gebore. Hy was die derde kind van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days