Huisgenoot

DIECAS KOMWEER

DIE suidooster waai alles en almal uitmekaar toe ’n swart BMW voor ’n hotel in die Kaapse middestad stilhou. Dis nog in die dae voor die ingrypings deur owerhede om die verspreiding van die coronavirus hok te slaan Suid-Afrikaners in hul huise ingeperk het, en vandag is die stad nog ’n gewoel.

Met die uitklimslag klou Casper de Vries (55) vir al wat hy werd is aan die rooi hoedjie wat hy vandag weer noodgedwonge op die kop het.

“Die wind gaan my hare afwaai,” spot die grapjas oor sy kapsel van egte menshare waarmee hy al byna ’n jaar spog. “Gelukkig het ek baie gom saamgebring.” En ook daardie hoedjie om sy hare – “’n nuwe ” – teen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks