Huisgenoot

Marco Polo Die

ONS ken almal die gewilde swembadspeletjie waar een maat “Marco” skree en met toe oë in die swembad moet soek na die ander wat almal “Polo” antwoord. Maar wie was hierdie Marco Polo en waarom ken almal dan sy naam?

Marco Polo, ook bekend as “die man met ’n miljoen stories”, was ’n handelaar, ontdekkingsreisiger en storieverteller wat roem verwerf het vir sy reise deur die Verre Ooste en veral China. Hy het ’n boek geskryf oor sy reise wat een van die bekendste reisgidse in die geskiedenis geword het.

VROEË JARE

Marco Polo is in 1254 in , , gebore. Die presiese datum en geboorteplek, ’n , het met die Ooste handel gedryf en groot welvaart en aansien verwerf. Venesiese handelaars het waardevolle , insluitend kosbare sylap. Sulke goedere is op die na Europa gebring. Die Syroete was wat gebruik is om goedere , ander dele van Asië te vervoer. Die handelsroete is die Syroete genoem omdat handel in Chinese algemeen op die roete plaasgevind het. Min mense het die volle roete gereis en gevolglik was die handel meestal tussen stede en klein gedeeltes langs die roete. Die produkte het stadig van een kant na die ander van hande verwissel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related