Huisgenoot

Marco Polo

IN ’N era waar inligting onmiddellik op die internet beskikbaar is en grense maklik oorgesteek word, is dit moeilik om jou ’n tyd voor te stel toe verskillende groepe mense en kulture nog heeltemal onbekend aan mekaar was en dit jare sou duur om ander wêrelddele te bereik.

Om reise na verre lande aan te pak was toe ’n gevaarlike tog – ontdekkingsreisigers moes die onbekende trotseer sonder dat hulle kon weet of hulle ooit sou terugkeer huis toe.

Onder die bekende ontdekkingsreisigers wat ten spyte van soveel gevare die wye wêreld ingevaar het, was die storieverteller en handelaar Marco Polo. En sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related