Huisgenoot

Dramatiese oomblikke in ’n LANG LEWE

KONINKLIKE TOER NA SUID-AFRIKA

ELIZABETH, toe nog ’n prinses, het op 21 April 1947 in Kaapstad haar mondigwording gevier tydens haar eerste koninklike toer. Sy het haar toe in ’n radiotoespraak wat oor die wêreld heen uitgesaai is tot ’n lewe van diens verbind. “Ek verklaar voor u almal dat my hele lewe, of dit lank of kort gaan wees, toegewy sal wees aan diens aan u en die groot imperiale familie waartoe ons almal behoort.

“Maar ek sal nie krag hê om hierdie voorneme alleen uit te voer nie tensy u dit saam met my doen, en ek nooi u nou om dit te doen. Mag God my help om my belofte na te kom, en mag God almal seën wat bereid is om daarin te deel.”

Tienduisende mense het op die Parade in Kaapstad saamgedrom toe ’n banket vir die koningsgesin in die Moederstad se stadsaal gehou is. Hulle het vooraf tydens hul toer van 16 000 km deur Suid-Afrika en sy buurlande meestal gereis en geslaap op die sogenaamde Wit Trein, ’n “paleis op wiele”. Dit is die jaar tevore in Engeland gebou en na Suid-Afrika gebring.

In Lovedale in die Oos-Kaap het ’n koor van swart studente Nkosi Sikelel’ iAfrika, eers veel later ons landslied, vir die koningsgesin gesing; op Ladybrand in die Vrystaat het vuurwerke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related