Landbouweekblad

Om te droom

My studeerkamer is van hoek tot kant vol boekrakke. Onlangs het ek nog ’n gaatjie gekry waar ek ’n ekstra rak kon inpas. Boeke oor vuurwapens, wetenskap, letterkunde, teologie en sommer lekkerlees: Alistair MacLean, Doc Immelman, Louis L’Amour en P.J. Schoeman. Daar is rakke vol tydskrifte, meestal oor skietgoed en klassieke motors, asook Landbouweekblad. Laaie is volgeprop met pakke papiere oor wapens en herlaaiinligting en alles en nog wat.

Ek krap graag. Wat ’n wonderlike nostalgiese reis saam met bekendes soos Skeeter Skelton, Jon Sundra en P.O. Ackley.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related