Rapport

Sappige mossels en snoek is ntjaa!

Snoek en mossels is so eie aan die Weskus soos pap aan die Vrystaat. En eersgenoemde is ’n waardige teenstander vir die vissermanne – hy klap en spartel met sy skerp tande en venynige vinne tot en met sy Marie Antoinette-agtige dood. Geen wonder die gesegde “slaan my dood met ’n pap snoek” is ’n uitroep van verbasing nie. Daar is baie legendes oor die pap-snoek-storie, soos jy moet nie snoek vang in maande wat daar ’n “r” in die naam is nie, maar wetenskaplikes meen dit is ’n parasiet () wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die

Related Books & Audiobooks