Wie is die engel wat armes help?
Mar 15, 2020
2 minutes
Jana Smit
I ewers in Suid-Afrika is ’n man met ’n kamera en ’n dik beursie besig om die wêreld ’n beter plek te maak, een goeie daad op ’n slag.
Hy noem homself BI Phakathi. Hy verskyn asof uit die niet, knoop ’n geselsie aan met iemand wat hulpbehoewend is, en kom dan ’n rukkie later terug met geskenke, van geld tot
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days