Vrou se lyk in kanaal ná rusie
Mar 15, 2020
3 minutes
Hendrik Hancke
FOTO: FACEBOOK
FOTO: ELIZABETH SEJAKE
![rapport200315_article_003_04_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2ly3cgpzgg7qvltz/images/fileIH5LYZ77.jpg)
![rapport200315_article_003_04_02](https://article-imgs.scribdassets.com/2ly3cgpzgg7qvltz/images/fileQXA93RY0.jpg)
’NOos-Kaapse vrou se lyk is Vrydagoggend in die water by Marina Martinique, ’n veiligheidslandgoed by Astonbaai (naby Jeffreysbaai) gevind nadat sy en haar kêrel die vorige aand so erg rusie gemaak het dat die polisie na hul huis uitgeroep is.
Rapport verneem Madeleine Calitz (48) en Paul de Vos (49) het Donderdagaand omstreeks 22:00 in ’n geweldige stryery betrokke geraak.
De Vos, eienaar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days