Kuier

WONDERS GEBEUR NOG

Dis altyd ’n uitdaging om tussen ’n klomp seunskinders groot te word, maar vir Gretchen Titus (27) van Cardouw buite Porterville in die Wes-Kaap, was dít dalk net wat sy nodig gehad het om haar sterk genoeg te maak vir die aanslae van die lewe.

Van kleins af was Gretchen se bestaan besaai met uitdagings en opdraande. Dit het destyds begin toe haar ma, Lena Titus (45), besef sy kan nie na haar klein dogtertjie omsien nie. Geteister deur ’n diep depressie wat haar elke nou en dan tot op die rand van selfmoord gebring het, het Lena besluit haar dogter is beter af in die hande van haar niggie, Mila Damons (56), en haar seuns op die plaas Porseleinkloof.

Die sorgvrye plaaslewe was egter net van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related