Kuier

KLEIN GROEP, GROOT DADE

Borskanker is aan die toeneem onder Suid-Afrikaanse vroue en met elke diagnose word elkeen se geliefdes op een of ander wyse daardeur geraak. Ongeveer 27 uit elke 100 000 Suid-Afrikaanse vroue het borskanker en dié siekte is verantwoordelik vir nagenoeg 16% van alle kankersterftes onder vroue in Suid-Afrika. En dit gaan net erger word. Na raming gaan ongeveer 3,2 miljoen vroue per jaar teen 2030 wêreldwyd met dié gevreesde siekte gediagnoseer word.

Die goeie nuus is dat borskanker nie ’n doodsvonnis hoef te wees nie, mits dit vroeg gediagnoseer en doeltreffend behandel word. Ongeveer 90% van pasiënte oorleef vir baie jare ná so ’n diagnose.

Die probleem is egter die lang waglyste vir operasies in die openbare gesondheidsektor.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier6 min read
'N Show Vir My Ma
Haar ma was nog altyd dié rolmodel in haar lewe. En wanneer Shimmy Isaacs van haar moederlief praat, sien jy die poeletjies in haar oë opdam. Dis uit pure dankbaarheid, sê dié aktrise, skrywer en komediant oor haar ma, Frieda Baardman (60). Om dié tw

Related