INSTAGRAM SE INSPIREERDERS
Mar 06, 2020
3 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
GEDAGTE
Dirk Swart was ’n 16-jarige leerder aan die Paarl Gimnasium toe hy die profiel genaamd “Gedagte” op Instagram geskep het om die “jonger generasie deur baie moeilike tye in hul lewe te help”.
Dit was in 2016. Deesdae is hy ’n dramastudent in sy finale jaar aan die Universiteit Stellenbosch en het sy gewilde blad byna 19 000 volgelinge. Dit bevat gedigte en pragtige, inspirerende inskrywings. Dirk (nou 20)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days