’n Sousie by my slaai
Mar 06, 2020
4 minutes
Deur CARMEN NIEHAUS
Foto’s: JACQUES STANDER
TURKSE VEEWAGTERSLAAI
’n Eenvoudige slaai met vinaigrette, die basiesste slaaisous wat daar is.
GENOEG VIR 3-4 MENSE
BEREIDING: 15 MIN.
SLAAI
◗ 8 baba-roma-tamaties, in stukke gesny
◗ 1 middelslagkomkommer, in blokkies gesny
◗ 1 bossie stingeluie, in dun ringe gesny
◗ 1 groen soetrissie, in klein blokkies gesny
◗ 6 radyse, in dun skyfies gesny
◗ 1 selderystingel, in dun skyfies gesny (opsioneel)
◗ 125 ml (½ k) gekapte pietersielie
◗ 1 x vinaigrette (resep regs)
1 Meng al die bestanddele liggies en skep in ’n mooi slaaibak.
Giet die slaaisous net voor etenstyd
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days