Gevoel agter die mening is nie te ignoreer nie . . .
Jan 19, 2020
2 minutes
Een van die ongemaklikste – en, het ek later besef, mees onbesonne – meningsverskille wat ek nog gehad het was met ’n bejaarde vrou in ’n museum, omtrent ’n dekade gelede.
Sy het ’n tatoeëermerk op haar arm gehad. Dit was nie sommer enige tatoeëring nie, en dit was ook nie sommer enige museum nie: Yad Vashem het my, met daardie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days