Koes, daar’s nog!
Feb 23, 2020
4 minutes
FOTO: GETTY
FOTO: JACO MARAIS
![rapport200223_article_013_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1ana26zcow7oisf0/images/file55YRYI9A.jpg)
Dis drie voorspelers teen 1 agterspeler in hul gesin
Die Du Toit-rugbyfabriek in die Swartland is steeds besig om spelers van gehalte deur die pyplyn te pomp met Anton du Toit, jonger boetie van die Springbok-breker Pieter-Steph du Toit, wat nou vir hom ’n pad in die Suid-Afrikaanse rugbylandskap uittrap via die Varsitybekerreeks.
Hy het verlede week teen die Sentraal Universiteit vir Tegnologie se Ixias vier drieë gedruk, wat sy driekuns wat hy in sy debuut-seisoen verlede jaar aangeteken het, oortref het.
Dié veelsydige agterspeler, wat teen die Ixias op vleuel gespeel het, maar ook al op heelagter uitgedraf het, het een van sy drieë afgerond met ’n sierlike duik oor die doellyn á la Pieter-Steph toe dié Springbok in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days