Kuier

VOOS VAN VOGGIES

Die feestyd is hier en ná ’n lang, uitmergelende jaar sien almal uit na ’n welverdiende blaaskans. Jy kan amper die vryheid en vonkelwyn proe! Dis inderdaad tyd vir samesyn en lekker ontspan, maar ongelukkig gaan die feestyd in Suid-Afrika ook jaarliks gepaard met ’n vloedgolf maat-skaplike probleme soos wat mense hulle aan alkohol vergryp.

In sommige gevalle is die alkoholmisbruik so erg dat dit in ’n mediese noodgeval kan ontaard. Só onthou Dwayne Josephs (27), ’n fabriekwerker van Durbanville in die Kaap, nog alte goed hoe hy laasjaar oor Desember weens drank by die dood omgedraai het. ’n Nag van uitbundig partytjie hou en van kroeg tot kroeg saam met sy vriende kuier, het uiteindelik gelei tot ’n noodbesoek aan die Tygerberg-hospitaal weens alkoholvergiftiging. Sy maag moes toe inderhaas gepomp word. Hy ril nou nog aan die herinnering.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related