Kuier

WEG VIR EWIG

Nie eens vir die hiernamaals het hy haar haar mooi gesig gegun nie . . .

Die 26-jarige onderwyser Allison Plaatjies (26) is einde Oktober na bewering wreedaardig in haar woonstel op Clanwilliam deur haar eks keelaf gesny. Só grusaam was die toneel dat bure aanvanklik vermoed het meer as een misdadiger is betrokke.

Maar Philip April (24) van Clanwilliam, Allison se eks, het volgens Rapport skuld erken aan die polisie. Hy het glo verklap hy het alleen opgetree toe hy op 26 Oktober vir die laaste keer by Allison gaan witvoetjie soek het.

Hy en Allison, oorspronklik van Swellendam en bekend as Sussie, het twee weke voor die voorval opgebreek toe sy hom afgesê het. Hy is die dag na haar woonstel, glo om haar te oortuig om hom terug te vat (soos sy al in die verlede gedoen het), maar niemand sou egter kon raai wat die wrede uiteinde van Philip se besoek op daardie noodlottige dag sou wees nie. Allison het hom by haar woonstel ingelaat, want sy het nie vermoed wat Philip se plan was en dat hy die laaste mens sou wees wat haar lewendig sou sien nie.

GELIEFDE JUFFROU

Philip het Allison op die wreedste manier moontlik stilgemaak deur haar stembande af te sny. Sy het hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related