Weg! Platteland

Blaar   maar   waar

Spinasie en haar susters kan in dieselfde geregte ingespan word, hetsy dit spinasieof blaarbeet (Swiss chard), Engelse spinasie of sagte soet babaspinasie is. Laasgenoemde is lekker net so rou, maar die ander soorte moet eers behoorlik gewas word, waarna jy die harde middelste stingel moet verwyder en die blare fynkap. En terwyl babaspinasie byna dadelik verwelk wanneer jy dit verhit, moet die harder soort effens langer aan hitte blootgestel word.

Die beste manier om enige spinasie gaar te maak is om dit oor taamlik hoë hitte in ’n pan met botter te soteer sodat die water uit die spinasie kan verdamp terwyl die blare verwelk. Moet dit nooit in water kook nie, behalwe as die resep vra dat die spinasie in kookwater gedompel moet word.

As jy ’n oorvloed spinasie het, kan jy dit maklik vries deur dit fyn te kap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland10 min read
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland3 min read
Eet, Drink, Wees Plesierig!
Stap deur Sutherland se geskiedenis Amanda du Preez se staptoer, Sutherland on Foot, is ’n lekker manier om meer van die dorp te sien en leer. Sy vertel stories oor die ou geboue en vroeë tye terwyl jy vir sowat twee uur die strate verken. Daar is ni

Related