Weg! Platteland

Vertel ons

Ons móét gehoor word

Dit is interessant om te sien hoe sommige mense dadelik beswaar maak wanneer hulle aan ons nare verlede herinner word. Hoe die feite van ons geskiedenis en die onmenslike behandeling van ons medemens ons kriewelrig maak en op die agtervoet plaas.

Ons Afrikanernasie het gely onder die Britte. Ons het ’n monument opgerig ter ere van die vroue en kinders wat omgekom het. Ons luister na hulle stories en onthou hulle.

Die Jode is deur die Duitsers gemartel en vermoor. Ons het monumente gebou, na hulle stories geluister en hulle onthou.

Maar die verhale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related