Ons gaan tuin toe
Nov 25, 2019
1 minute
DEUR MAJA PALM
In die spore van die haarkapper…
Op ’n fraai nuwe staproete net buite Stanford kan jy nou die Overberg se fynbos – én ’n besonderse stukkie geskiedenis – beleef.
Die Haarkapperroete in die private Phillipskop-bergreservaat is 15 km lank
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days