Idees

OP JOU leeslys

diana@ideasfactory.co.za

Fiksie

Liefde in die tyd van internet – Fransi Phillips (Queillerie, R265)

Al sê haar shrink wát, Hanna weet sy werk basies as prostituut. Om haar nagmerrieverhouding en werk by Pretoria se goorste prokureur te ontsnap kry sy werk as Engelsonderwyser in Moskou – met die hulp van die skrywerkarakter Fransi Phillips, wat self daar Engels gee en haar as storiekarakter wil inspan. Daar gekom, is een van haar eerste Skype-leerders die Nureyev-lookalike Wolf79, ’n skeepsmagnaat. Maar sy’t dan juis hierheen gevlug om haar as professionele vrou te bewys, nie om halsoorkop verlief te raak nie! En wat voer Phillips in die mou met haar Hanna-karakter? Om nie te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees1 min read
Patroonkoekies
♥ vanieljekoekiedeeg (resep op bladsy 40) ♥ silikoonvorm van jou keuse ♥ ronde koekiedrukker ♥ koekroller 1 Maak die deeg aan volgens die vanieljekoekieresep op bladsy 40. Bedek die deegbol met kleefplastiek en sit dit vir minstens 1 uur in die yskas

Related