Van die REDAKTEUR
Die vraag wat ek die meeste hoor is ‘waar kom al julle idees vandaan?’. En soms kom die idees uit die mees onwaarskynlike plekke. Soos toe my finansiële raadgewer so ’n paar maande ná ons onafhanklikheidswording vir my vra ‘hoe verseker jy dat jy jou