Idees

MEDEWERKERS

GESTROOP, MAAR NIE VAN TALENT

Toe ons Liesl en Lische Cronje van Kuilsrivier die eerste keer raakloop, was die eerste indruk hoe mooi dié twee is en die tweede hoe goed hulle dit hanteer het toe hulle deel raak van die magdom gesinne onder wie se voete die werkmat uitgepluk is. Gestroop van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok

Related