SARIE

Groen vingers groen geluk

Ek praat met my plantkinders!

aktrise Mila Guy

Daar’s Jakobus, Petrus, Thomas, Ferdie en ook Raphael, Amigo, Poncho, T-Rex, Sloopy . . .

Aktrise Mila Guy se “kinders” lê haar na aan die hart – al 35 van hulle. Hulle vra nie veel nie – net die regte hoeveelheid son en water.

By Mila kry hulle soveel meer: Sy stof af, vryf blink en gesels. Sy sê gereeld vir Lucille, haar eersteling (’n strelitzia) hoe oulik sy lyk!

Haar “bamboes-plantkamer” in haar woonstel in Linden, Johannesburg, met van varings tot vetplante, is soos ’n klein oase waar jy net kan ontspan, vertel Mila, wat bekend is vir flieks soos Wonderlus en Liewe Kersfeesvader, asook die kykNET-komediereeks Hotel.

“Ons bedryf is baie wisselvallig, soms het jy werk, soms nie. Dit kan maar stresvol raak, so dis regtig lekker om tussen die plante op die mat te lê en lees, of te skryf . . . of om net te kan wees. Ek wou ’n plek skep waar jy kan ontvlug, al is jy in die stad. Mense voel altyd tuis hier.”

Haar kêrel,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa

Related