Idees

MINDER GOED, MEER SPOED

Ek kon sweer ek ruik roosterbrood wat brand, maar net toe ek kombuis toe wil storm, flits ’n boodskap op my skerm… Dis seker nie nodig om te verduidelik wat hierna gebeur het nie. Dit het seker al met jou ook gebeur.

Ons lewe raak al hoe besiger terwyl ons soveel as moontlik in elke oomblik prop. Tegnologie het die grense tussen ons vrye tyd en werk in so ’n mate laat vervaag dat ons deesdae almal die slawe is van multitasking. As jy van die huis af werk, sorteer jy waarskynlik wasgoed terwyl jy jou span se 2020-strategie oor jou foon se luidspreker bespreek. Staan jy in ’n tou, antwoord jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra

Related