Weg!

KLASSIEKE AFRIKAANS

Paryse dagboek

deur Jan Rabie (versorg deur André P. Brink) Human & Rousseau, 1998

Maart 1948, 27 jaar oud. Skeepskaartjie en £150 in my sak, kamera, tikmasjien, woordeboeke, tot ’n donker kerkpak (my aandpak het ek net betyds op die kaai verkoop). Bors uit, ken omhoog, skoon arrogant van nuuskierigheid. Twee weke ter see, tyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg13 min read
Met Die Klein-Karoo Getoor
Ladismith is die plek waar my ma gebore en grootgeword het en ek hou al my hele lewe lank hier vakansie. Al langs die Klein-Swartberg lê valleie met vrugbare grond en bergwater en die mooiste plaasname: Voorbaat, Dwarsrivier, Buffelskloof, Hoeko, Abr

Related