Weg!

ONTMOET DIE SKRYWER

Lerato vertel meer.

Jy het as vermaakjoernalis uitgehang met sterre soos John Legend en Beyoncé. Waarom het jy besluit om na Wes-Afrika te reis? Die vermaakjoernalistiek het my begin verveel. Dis natuurlik pret om sterre te ontmoet én ’n salaris te verdien, maar ek is altyd bang om vir te lank slegs een ding te doen. Twee jaar as ’n vermaakjoernalis was genoeg. Ek wil my eie drome uitleef eerder as om te kyk hoe ander mense dit doen. My grootste droom was nog altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Afrika Op Sy Beste
Elke keer as ek na hierdie foto van die Wolfbergboog kyk, is ek dadelik weer dáár – saam met my stapmaats op die laaste oggend van ’n onvergeetlike trek deur die Sederberg. Ons drink koffie terwyl die son opkom en sê nie veel nie. Af en toe tik een n
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante

Related