Vrouekeur

Ontmoet TALENT

“Ek sou dalk ’n bietjie langer wou wees, maar andersins dink ek ek is in dié stadium so na aan perfek as wat ek kan wees. Vir my ouderdom is ek ’n groot en sterk seun,” sê die groenoogsangertjie Colin Scott Engelbrecht.

Scott beteken “little warrior”. Hy is inderdaad ’n vegtertjie wat ’n kindersiekte oorwin het én die aanslag van boelies moes trotseer.

Scott is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur2 min read
Op die SKERM
Met Elle Fanning en Justice Smith Regisseur Brett Haley LIEFDESDRAMA Tienerselfmoord is ’n gevoelige kwessie, veral wanneer ’n vrou nie sonder haar oorlede suster kan oorleef nie, en haarself vir haar suster se dood verantwoordelik hou. Verwyte, die

Related